Thomas Dekker (akteur)

Thomas Dekker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Alexander Dekker
Geboorte 28 Desember 1987 (1987-12-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Thomas Dekker (gebore 28 Desember 1987) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street (2010) en Kaboom (2010), en in die televisiereekse Terminator: The Sarah Connor Chronicles (2008) en The Secret Circle (2011).


Developed by StudentB